Welkom by NG Proteapark – waar jy altyd tuis is.
Hier is jy nie net ‘n besoeker nie, maar deel van ‘n familie. Ons droom van ‘n gemeenskap wat groei in Jesus se volheid en Sy liefde leef – binne én buite die kerkmure. Kom ontdek ‘n plek waar jou storie tel, en jou geloof kan blom.
Besoek ons bedieningsblad hier.